Ek sing al van kleins af en het grootgeword met 'n pa wat sy eie boereorkes gehad het en waar hulle gaan speel het, het ek die geleentheid gekry om te sing. Ek is getroud met Riaan en het 'n pragtige dogter Corne. Ek is gebore in Harrismith en het grootgeword in Vaderbijlpark, waar ek ook gebly het tot in 1995. Vandaar het ons verhuis na Klerksdorp en so 4 jaar gelede Kroonstad toe verhuis, waar ons nou nog woon. In 2001 het my debuut album Hardloop skoene die lig gesien en ek het my loopbaan begin onder die verhoog naam van Hanna-Jo. Liedjies vanaf die album, Kom Terug en Teddy Bear song, het vir my op twee radio stasies Overvaal stereo en IFM in Vanderbijlpark no 1 posisies op die treffersperades gegee. In September daardie jaar kom ek tot wedergeboorte en het daarna het ek my eerste geestelike album uitgebring "Die Groot Ek Is". Die volgende album was ook 'n komersiële album, Dromer waar ek 2 liedjies geskryf het. Daarna weer 'n geestelike album "Moenie Vrees nie" waar ek ook 'n lied geskryf het. Vandaar het daar baie gebeur onder andere het ek besef wat my regte naam beteken, my regte naam is Johanna en dit beteken Genade, en ek het besef hoe belangrik 'n mens se naam is, en so het my nuutste album wat in Maart 2008 verskyn het, Genade op Genade, uitgekom met my eie naam Johanna. Ek het met die album 2 liedjies geskryf en gekomponeer en 2 liedjies net gekomponeer. Musiek is my passie en dis ook hoe ek sing met passie.
Riaan
082 713 7261
Cost: 7 credits
Login or Register to download this song.
From the Genade op Genade album, by Johanna.
Listed under Afrikaans, Gospel | Comments: 0 | rate & comment.
Cost: 6 credits
Login or Register to download this song.
From the Hardloopskoene album, by Johanna.
Listed under Afrikaans, Gospel | Comments: 0 | rate & comment.
Cost: 5 credits