skip to content

Ian Hall

Ian Hall

Bio

Ian Hall gebore in Johannesburg 14 Mei 1986. Verhuis na George in die Wes Kaap op ouderdom van 12. Ian se musikale streke het begin kop wys toe hy na 'n lang gespook van kitaar lesse, op ouderdom van 16 het Ian die verhoog betree om in sy kerk se orkes Akoestiese kitaar te speel. Ian se optredes et begin toe hy daaglikse optredes in sy skool in pouse of klaskamers gehou het min weetend dat die sy loopbaan sou word. Op oudrdom van 18 het hy sy eerste liedtjie geskryf en gekomponeer. Kort voor lank na skool bevind Ian hom in die groot venues op die dorpieGeorge optree. Na sowat 2 jaar se swerf besluit Ian om voluits in die musikale rigting te tree. Gereelde venues waar Ian gesig gewys het met optredes was, Hermans, Zanzibar, Khoi Village en Tidals. Kort voor lank het Ian die verhoog begin deel met die groot name, Jan Blohm, Etienne Steyn, Bok van Blerk, Jakkie Louw, Jac Blanc asook koos kombuis. Ian het sy gesig goed gewys op die kknk 2007 die jaar met 16 optredes. Vroeg Januarie 2007 besluit hy om die skyf te maak na Pta opsoek na die cd opname wat hy na smag na hy gesien het die aanvraag was daar na 'n besige desember in Mosselbaai.Vind hy toe daar sy band en vestig hom gou as een van die musikante van pretoria. Ian het in Mei 2007 begin opneem aan sy eerste cd in George by the garage. Darrel de Lange Produce en vervaardig die cd. Saam poog hy en Ian om 'n nuwe klank in die industrie te bring. Die cd se titel is In Geheim wat als oorspronkilike titels is van Ian. Ian se klank word beskryf as 'n mengelmoes van dave matthews band, matchbox 20 en the calling gemeng. Sy optredes word beskou as energiek en passie vol.

Ian Hall bookings contact information

Ian Hall

0714139168

ianhallbookings@gmail.com

Videos by Ian Hall

Songs by Ian Hall

Beste Pel

211

Cost: 5 credits

Login or Register to download this song.

By Ian Hall.

Listed under Afrikaans, Rock  |  Comments: 3  |  rate & comment.

George Mannietjie

210

Cost: 5 credits

Login or Register to download this song.

By Ian Hall.

Listed under Afrikaans, Rock  |  Comments: 0  |  rate & comment.

Let me Crawl

207

Cost: 0 credits

Login or Register to download this song.

By Ian Hall.

Listed under Rock  |  Comments: 0  |  rate & comment.

Nia

209

Cost: 0 credits

Login or Register to download this song.

By Ian Hall.

Listed under Rock  |  Comments: 0  |  rate & comment.

Troebel Water

208

Cost: 0 credits

Login or Register to download this song.

By Ian Hall.

Listed under Afrikaans, Rock  |  Comments: 0  |  rate & comment.

Web development & hosting by
nellen.co.za website engineers

VCS