Ek is 'n solo-kunstenaar in die Pretoria omgewing wat al meer as 7 jaar in die bedryf is en optree net waar daar 'n geleentheid is. Afrikaans, country en 'n Rock 'n Roll is my kos! Ek het ook al 'n paar van my eie liedjies aanmekaar gesit, hulle val meer onder die Afrikaans-Sokkie-Dans styl in, maar lekker wakker en aan die gang, dis 'n belofte!
Pierre du Plessis
0829259644
Cost: 5 credits
Login or Register to download this song.
Listed under Afrikaans, Dance | Comments: 0 | rate & comment.
Cost: 5 credits
Login or Register to download this song.
Listed under Afrikaans, Dance | Comments: 0 | rate & comment.
Cost: 0 credits
Login or Register to download this song.
Listed under Afrikaans, Dance | Comments: 0 | rate & comment.