skip to content

Backtracks

Streetlamp.co.za is your number 1 source for high quality karaoke backtracks, we supply you with only the best!

Engel

1154

Cost: 800 credits

Login or Register to download this song.

by Karen Zoid.

Back to all backtracks.

Comments

There are currently 0 comments about this backtrack.

Please leave a comment:

You need to Login to post a comment.

Lyrics

Engel by Karen Zoid - Lyrics for karaoke backtrack

print lyrics





Ek het vriende wat ek sien
Ek is verslaaf aan nikotien
Ek hou van karre wat kan ry
Ek huil gewoonlik as ek baklei
Ek het gedink dat dit sou reen
Toe word ek stil en wag alleen
Tot jy kom klop het
Aan my deur

Ek het ‘n dak bo-oor my kop
En in die winter like ek sop
My sussie bly in Potchefstroom
Die mense daar rook almal boom
Ek wonder of jy sal onthou
Dat jou woorde aan my klou
As jy my insluk sonder om te kou

So ek skreeu ‘n song vir jou my life
Bly nog ‘n rukkie asseblief
Find More lyrics at www.sweetslyrics.com
Want as ek sing dan sing jy saam
In ‘n droom roep ek jou naam.

Ek is so dronk soos Koos Kombuis
Daar is geen swembad by my huis
Ek raak benoud wanneer jy luister
Net soos wanneer mense fluister
Die vier seisoene in jou traan
Hou my vas wanneer jy gaan
En ek weer alleen hier staan

So ek skreeu ‘n song vir jou my lief
Jy is ‘n engel en ‘n dief
En ons kan sing want ons sing saam
In ‘n droom roep ek jou naam

Web development & hosting by
nellen.co.za website engineers

VCS