Streetlamp.co.za is your number 1 source for high quality karaoke backtracks, we supply you with only the best!
Back to all backtracks.
There are currently 0 comments about this backtrack.
You need to Login to post a comment.
Hoër as die storms van die lewe, dis onder my
Hoër as die wolk van die verlede, dis agter my
Hoër as die son, na die lig
Ek vlieg hoog
My pad loop gelyk en uitgestrek, my lewe wag vir my
'n Reenboog vol beloftes voor want gister is verby
Al my drome gaan ek haal, want ek vlieg hoog.
'n Arends vlug op 'n vaste koers met 'n engel aan my sy
Die berge kan maar val om my, want ek weet ek is vry
Ek sprei my vlerke hoog, want ek kan
Hoër as die storms van die lewe, dis onder my
Hoër as die wolk van die verlede, dis agter my
Hoër as die son, na die lig
Ek vlieg hoog
Op die wind van die Here se genade, rondom my
hou ek my oë op die wenpaal voor my
Hoog bo die son, na die lig
Ek vlieg hoog
My akson sal nie opraak nie want Sy asem is in my
Ek weet ek sal nie moeg raak nie want Sy hande dra my
As ek val tel Hy my op, en sê jy kan
Niks kan my meer bang maak nie, niks sal my onder kry
Wat sal 'n mens aan my kan doen, want ek weet ek is vry
Ek sprei my vlerke oop
Ek vlieg hoog.