skip to content

Backtracks

Streetlamp.co.za is your number 1 source for high quality karaoke backtracks, we supply you with only the best!

Maak Die Bulle Almal Bokke

1481

Cost: 1000 credits

Login or Register to download this song.

by Steve Hofmeyer.

Back to all backtracks.

Comments

There are currently 0 comments about this backtrack.

Please leave a comment:

You need to Login to post a comment.

Lyrics

Maak Die Bulle Almal Bokke by Steve Hofmeyer - Lyrics for karaoke backtrack

print lyrics


My diagnose is ‘n shocker
Daar's probleme met die bokke
Vlieg ‘n trainer uit Marocco
Fire almal en die kokke
En leer die res ‘n bietjie sokker
Maar maak die Bulle almal Bokke…

Gee die kaalkopleeu lokke
Leen die Sharks hengelstokke
Skenk die Stormers al jou rokke
Maak die fluitjies almal klokke
Want ‘n ref is maar ‘n bogger
Maar maak die Bulle almal Bokke…

Kyk hoe pragtig is die manne
Kyk ‘n mooi en ontspanne
Hulle hol soos koekepanne
Hulle tel mekaar se tande
Baie lus maar onbetrokke
Ag maak die Bulle almal Bokke…

Web development & hosting by
nellen.co.za website engineers

VCS