skip to content

Backtracks

Streetlamp.co.za is your number 1 source for high quality karaoke backtracks, we supply you with only the best!

Bel bel bel

291

Downloaded: 29  |  Cost: 1200 credits

Login or Register to download this song.

by Lianie May.

Back to all backtracks.

Comments

There are currently 0 comments about this backtrack.

Please leave a comment:

You need to Login to post a comment.

Lyrics

Bel bel bel by Lianie May - Lyrics for karaoke backtrack

print lyrics

Vir jou my Volla klaar verkoop
'n duisend myle ver geloop
het my hare rooi gekleur
vir al my baie beheer

Vir jou die hoogste berg geklim
Kruger miljoene vir jou vind
het die diepste see geswem
wil vreemde lande verken

Koor:

Ooo - wat wat wat!
Wat ek nie sal doen om jou te kry nie
jou vra om langer te bly nie
jou vra om nooit te ry nie

Ooo - bel bel bel!
Bel dat jy my nie vergeet nie
aan my behoort sal jy nie weet nie
dat jy myne is moet jy nie keer nie

Ek sal koffie vir jou maak
dis 'n uitgemaakte saak
EK sal briefies vir jou skryf
jou met sms'e dreig

Ek sal my rooiwyn met jou deel
en wag dat jy my hart moet steel
Ek sal rugby saam' jou kyk
Ooh ja, agter jou rug inkruip

Koor

Ek sal nagte wakker lê
oor alles wat ek nog wil sê
Wil jou onder maanlig soen
weet jy wat jy aan my doen?

Wat wat wat!
Wat ek nie sal doen om jou te kry nie!
jou vra om langer te bly nie
jou vra om nooit te ry nie

Ooo - bel bel bel!
Bel dat jy my nie vergeet nie
aan my behoort sal jy nie weet nie
dat jy myne is moet jy nie keer nie

Bel bel bel!

Website design & hosting by nellen.co.za website engineers.VCSPadkos Productions