Streetlamp.co.za is your number 1 source for high quality karaoke backtracks, we supply you with only the best!
Back to all backtracks.
please make customisable backtracks available at a cheaper price!
Maak asb. die tracks beskikbaar in verkillende sleutels, ek moet my hol toeknyp om sommige note by te kom - verder het julle 'n puik produk- Tx en sterkte vorentoe. Tx dat julle ouens die musiek in ons average Joe se hande sit !!! We,ve waited a long time for this one !
You need to Login to post a comment.
Ek kan onthou, hoe jy by my pas
Ek kan onthou hoe perfek dit was
Maar ek soek nou na jou, en my hart voel rou
Ek's goed genoeg as dit vir jou pas
Maar skuins na 12 word ek net 'n las
En dit maak my so seer, wanneer sal ek ooit leer
Want jy soen my nie meer nie
Soen my nie meer nie
En ek mis hoe dit was... mis hoe dit was
En jy maak met my hart soos klei
Dis die skoen wat jou pas
Hoe kyk 'n mens deur jou hart se lens
Kyk en probeer alles reg te wens
As ek weet dis te laat
Hoe volg ek my eie raad?
Want ek's nou gebreek alles net oor jou
Voel jou mes in my steek, het jy geen berou
Brug:
Kom ons bid vir reën, my lief
En steel die droogte weg van als wat ons moet
veilig hou!
Reën op my x2
Kom reën op my 'n somerreën, my lief
Kom reën op my ek's so alleen
Want jy soen my nie meer nie
Soen my nie meer nie
En ek mis hoe dit was... mis hoe dit was
En jy maak met my hart soos klei
Dis die skoen wat jou pas
Jannie - 2008-09-15
Great backtrack