skip to content

Backtracks

Streetlamp.co.za is your number 1 source for high quality karaoke backtracks, we supply you with only the best!

Mengelmoeskardoes

513

Cost: 1200 credits

Login or Register to download this song.

by Juanita du Plessis.

Back to all backtracks.

Comments

There are currently 0 comments about this backtrack.

Please leave a comment:

You need to Login to post a comment.

Lyrics

Mengelmoeskardoes by Juanita du Plessis - Lyrics for karaoke backtrack

print lyrics

Meer as die vrot in 'n vrot pampoen
Groter as Hentiesbaai se wen Galjoen
Meer as die woes in 'n mengelmoeskardoes
Meer as al die tieners wat op MXit chat
Verder as die sesse van Gibbs se bat
Meer as die gees by die Klein Karoo Kunstefees

Jy dink jy's lief vir my maar ek lief jou meer
Jy dink jou hart klop vir my maar ek kan myne nie keer
As jy my wil druk hou ek jou stywer vas
Soen my gou en ek sal jou verras
Sê dit vir my en dan wys ek jou weer en weer
Ek lief jou meer!

Langer as die draai van die Kaapse Draai
Dieper as die see in 'n Weskus baai
Wyer as wyd, hoër as die hoogste berg
Meer as al die borrels in my borrelbad
Groter as die potholes op die Noordwes pad
Verder as ver, langer as die N1 lyn

Jy dink jy's lief vir my maar ek lief jou meer
Jy dink jou hart klop vir my maar ek kan myne nie keer
As jy my wil druk hou ek jou stywer vas
Soen my gou en ek sal jou verras
Sê dit vir my en dan wys ek jou weer en weer
Ek lief jou meer!

Jy dink jy's lief vir my maar ek lief jou meer
Jy dink jou hart klop vir my maar ek kan myne nie keer
As jy my wil druk hou ek jou stywer vas
Soen my gou en ek sal jou verras
Sê dit vir my en dan wys ek jou weer en weer
Ek lief jou meer! (ooh, ek lief jou meer)
Ek lief jou meer! (ooh, ek lief jou meer)
Ek lief jou meer!

Web development & hosting by
nellen.co.za website engineers

VCS