Streetlamp.co.za is your number 1 source for high quality karaoke backtracks, we supply you with only the best!
Cost: 1200 credits
Login or Register to download this song.
by Kurt Darren.
Back to all backtracks.
There are currently 0 comments about this backtrack.
You need to Login to post a comment.
Kaptein - span die seile
Kaptein - sy is myne
Daar waar die son opkom
Daar oor die horison wag sy
Vir my
Kaptein - span die seile
Kaptein - sy is myne
Daar waar die son gaan lê
Het sy gesê sy wag
Sy wag vir my
Eendag lankgelede
In my drome
Was daar 'n girl soos jy
En sy was ver te mooi vir my
Daar was 'n eiland
Vol meisies in bikinis
En almal lyk soos jy
En dit was ver te veel vir my
Eendag op 'n reëndag
Ons alleendag
Dit was net ek en jy
Ons het mekaar in 'n droom gekry
Daar was 'n eiland
Vol kinders by dosyne
En almal lyk soos jy
En dit was mooier as mooi vir my
Kaptein ek wens jy wil my hoor
Kaptein ek wens jy wil
Ek gaan my droom verloor