Average Rating: 4.4 from 5 votes | Cost: 8 credits
Login or Register to download this song.
From the Single album, by Sonia Sinclair.
Listed under Afrikaans
You must download the song before you can rate it.
The song has been rated 5 times, and has achieved an average rating of 4.4.
Kyk net waar is ons nou
Koor
Kyk net waar is ons nou
Die wind het ons gewaai
Die stroom het ons gevat
En in die nag is ons opgelaai
En kyk net waar is ons nou
Soveel paadjies het ons gestap Mmm ek en jy
‘n Honderd keer saam gehuil
‘n Duisend maal saam gelag
Jy is die een wat by my pas
In my hart hou ek jou baie styf vas
Koor
Soos vir altyd het dit gevoel Mmm
Dag na dag het ek jou gemis
Aan en aan het ek en jy beweeg
Maar ek hoor jou stem dit is sag
En ek weet ek sal vir altyd vir jou wag
Koor
As ek op kyk na die maan
Weet ek jy sien hom ook
Vergeet al die hartseer
Vergeet al die trane
Pak net jou tas en kom ons wees weer saam
Koor
Lyrics By: Sonia Sinclair
Composed by: Sonia Sinclair
Produced by: Ludwig Bouwer
spikkeltjielig - 2007-11-17
Sjoe, sjoe, sjoe baie raak............