Cost: 0 credits
Login or Register to download this song.
From the Twee album, by NuL.
Listed under Afrikaans, Electronica
You must download the song before you can rate it.
The song has been rated 0 times, and has achieved an average rating of 0.
There are currently 0 comments about this song.
You need to Login to post a comment.
Deur die doosnag ruk hy hom aan
Verwortel deur die nag se kwaan
Die mond is te geheim om die Pyn te voel
Verbitterd deur Tokai se kragte
Hoerslet peuter die magte
Die tronk se eelt wimper deur versamelings van stokinsekte
Amper noop die Burokrasie
Die kontrolie, die metrokrasie
Sy klaas om te breek en draak soos 'n spook op die draadloos
Om te stool en te pruik soos 'n kleef op sy kwartel.
Lyrics By: Collin Minnaar
Composed by: Adriaan Pelzer
Produced by: NuL
Collin Minnaar het die woorde impromptu geskryf, sommer skertsend in 'n email een dag. Ek het baie daarvan gehou, en besluit om 'n song daarvan te maak. Dis 'n Hardcore nommertjie, ek dink min ander style sou die essensie van chaos in die woorde kon vasvat.