skip to content

Waar is jy

Waar is jy

2

Average Rating: 4.8 from 4 votes  |  Cost: 9 credits

Login or Register to download this song.

From the Single album, by Sonia Sinclair.

Listed under Afrikaans

Rate

You must download the song before you can rate it.

The song has been rated 4 times, and has achieved an average rating of 4.8.

Comments

Comments (3)

Yasmin - 2007-11-11

Baie nice song!

spikkeltjielig - 2007-12-01

Die song is pragtig en jou stem lieflik. Ek sal beslis weer kom luister en jou Cd koop, is dit al beskikbaar.

daniel - 2010-06-15

Sonia al jou songs is vir my mooi en ek sal nooit moeg word om daarna te luister.

Please leave a comment:

You need to Login to post a comment.

Lyrics

Waar is jy lyrics

print lyrics

Waar is jy

Koor
Waar is jy
Kan jy my hoor as ek jou roep
Waar is jy
Kan jy my sien as ek jou soek
Waar is jy

Koor

Tel die stukkies op en vat dit saam met jou
Want die lewe is te kort om jou rug te draai
Tyd om op te maak
En miskien ‘n tweede kans te kry
Wat het jy om te verloor
As net vir my

Koor

Vir altyd is ‘n baie lang lang tyd
En dit is wat ek en jy nooit sal hê
Maar iewers in die sirkel van lewe
Roep jou gedagtes my
Ek hoop ek kan dit hoor
Want dan is ek vry

Koor

My lewe lank wonder ek of jy aan my dink soos ek aan jou
Ek het jou gemis sonder dat jy dit weet
Is ek in jou drome wanneer jy jou kop neerlê
Of ‘n silhouette
Teen jou kamermuur

Lyrics By: Sonia Sinclair

Song Info

Composed by: Sonia Sinclair

Produced by: Ludwig Bouwer

Web development & hosting by
nellen.co.za website engineers

VCS