Cost: 0 credits
Login or Register to download this song.
From the Onvrygestel album, by NuL.
Listed under Electronica
You must download the song before you can rate it.
The song has been rated 0 times, and has achieved an average rating of 0.
There are currently 0 comments about this song.
You need to Login to post a comment.
Vernietig jou remote
Verskeur jou koerant
Buite jou vensters
Is die węreld aan die brand
Hou op om te huigel
Vir Mammon te werk
Bestorm die vestings
Elektro-berzerk
chorus:
Rampokker staan vas
Rampokker staan sterk
Rampokker staan op
Elektro-berzerk
Elektro-berzerk (x4)
Rys op uit die stilte
Rys op uit die stof
Wat na die tyd oorbly
As alles ontplof
Rewolusie is naby
Rewolusie is hier
Rewolusie gebou
Op die as en die vuur
chorus
Die tyd is hier
Die stelsel gebreek
Uit wet en orde
Is chaos gekweek
Laat bulder jou stem
Bliksemswil sterk
Laat bars nou die kors
Elektro-berzerk
chorus
Lyrics By: Adriaan Pelzer
Composed by: Adriaan Pelzer & Simon Kruger
Produced by: NuL
Hierdie song is 'n oproep tot Rewolusie teen die onuithoudbare middelmatigheid wat ons dag tot dag bestaan in Suid Afrika binnegedring het. Luister hierna as jy ook lus voel om iets te verander. As jy reg is vir aksie, praat met ons - dan maak ons 'n plan. Dis hoog fokken tyd...