skip to content

Hoeveld

Hoeveld

204

Cost: 5 credits

Login or Register to download this song.

From the Onvrygestel album, by NuL.

Listed under Afrikaans, Electronica

Rate

You must download the song before you can rate it.

The song has been rated 0 times, and has achieved an average rating of 0.

Comments

There are currently 0 comments about this song.

Please leave a comment:

You need to Login to post a comment.

Lyrics

Hoeveld lyrics

print lyrics

In die hoëveld, waar dit oop is, en die hemel na swawel stink
Waar mynhope smeulend sypel, in die water wat ons drink
Waar kuddes waaigras struikel, onder massas as en roet
Waar son saans sak soos 'n bloedige hart, in die besoedelde westergloed

In die hoëveld, waar dit vuil is, is Witbank deesdae swart
En ondergrond draai die duiwel rond, in die land se verbrande hart
Waar Sasol 2 se kersies, krupp kweek vir die nageslag
En Eskom se lang draadvingers die grond
Dag na dag verkrag

In die hoëveld, waar dit oop is, oopgegrou tot op die been
Daar's kalk in die krane, daar's suur in die reën
En asem in die stank, ek teug dit tot in my buik
Ek drink die gevoel wat oor my spoel, die hoëveldlug is puik!

Lyrics By: Adriaan Pelzer

Song Info

Composed by: Adriaan Pelzer & Simon Kruger

Produced by: NuL

Die song Hoëveld is 'n sinspeling op die gedig van Toon van den Heever met dieselfde naam. Toe Oom Toon sy gedig geskryf het, was die hoëveld sonder blackwattels, oopgroefmyne, brak fonteine, kragstasies en Sasol-aanlegte. Die hoëveld was soos die antitesis van die woestyn. Ewe oop, kaal en leeg, maar met volop water en weiding. Hierdie song gaan oor die nuwe hoëveld - die vuil ene.

Web development & hosting by
nellen.co.za website engineers

VCS