skip to content

Liriek

Liriek

249

Cost: 0 credits

Login or Register to download this song.

From the Murg album, by Gideon van Zyl.

Listed under Afrikaans

Rate

You must download the song before you can rate it.

The song has been rated 0 times, and has achieved an average rating of 0.

Comments

There are currently 0 comments about this song.

Please leave a comment:

You need to Login to post a comment.

Lyrics

Liriek lyrics

print lyrics

Sal ek nou 'n loflied bou
Van Boland berge blou
Of sal ek maar 'n liedjie skryf vir jou?
Sal ek maar 'n liedjie skryf vir jou?

So baie het gesing en speel
Van Tafelberg se jas
En almal dig oor die liefde
Sodra dit hulle pas
Almal dig oor die liefde
Sodra dit hulle pas

Koor:
Ek is die sanger
EN ek sing wat jy wil hoor
Van die swaarkry
En die blydskap
En die trane in jou oe
Alles is seker
In die mate van musiek
Maar tussenin die note
Skuil die chaos van liriek

Sal ek inspirasie vind
By voels in die lug
Of sal ek maar net luister
Na die liedjie in my sug?
Sal ek maar net luister
Na die liedjie in my sug?

Gannabos en branders
Pypsteel en kaneel
Elkeen se sy woorde
Al mag dit jou verveel
Elkeen se sy woorde
Al mag dit jou verveel

Herhaal koor

Herhaal vers 1

Lyrics By: Gideon van Zyl

Song Info

Composed by: Gideon van Zyl

Produced by: Johan Kelber

Web development & hosting by
nellen.co.za website engineers

VCS