skip to content

Mis jou

Mis jou

3

Average Rating: 4.8 from 6 votes  |  Cost: 8 credits

Login or Register to download this song.

From the Single album, by Sonia Sinclair.

Listed under Afrikaans

Rate

You must download the song before you can rate it.

The song has been rated 6 times, and has achieved an average rating of 4.8.

Comments

Comments (3)

Badger - 2007-10-26

Dis 'n "earworm" song - hy steek vas in jou gedagtes. Very nice!

Yasmin - 2007-11-11

Awesome!!!

sincc - 2007-11-14

Stunning Son, hoop jou alle sukses toe girl!! Mal oor jou stem!! Charlie

Please leave a comment:

You need to Login to post a comment.

Lyrics

Mis jou lyrics

print lyrics

Mis jou

Ek skink vir my nog ‘n glas wyn
Ek staan op en staar by die venster uit my lief
Dis al laat maar die stad se liggies skyn
Helder soos elke ander aand my lief

Dit is lekker knus hier waar ek is
Maar ek voel die koue teen my lyf my lief
Ek is onrustig en van alles om my bewus
Niks verander tog ooit nie my lief

Koor
En ek mis jou so my lief
En ek wens jy was nou hier – hier by my
En daarom skryf ek vir jou hierdie brief
Ek wil jou vertel van my

Ek tel my pen vir die soveelste maal op
En teken driehoekies op die wit papier my lief
Daar is snikke in my hart en die woorde maal in my kop
En ek begryp dit nog steeds nie my lief

Koor

Dit was my drome en dit is my lewe
Maar steeds is alles so kosbaar my lief
Daar is niks wat ek nou wil verruil nie dit is my keuse
Ja soos altyd net myne my lief

Koor

Koor

Lyrics By: Sonia Sinclair

Song Info

Composed by: Sonia Sinclair

Produced by: Ludwig Bouwer

Website design & hosting by nellen.co.za website engineers.VCSPadkos Productions